Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het al die slegte mense en die deugniete uit die manne wat met Dawid saamgegaan het, begin sê: Omdat hulle nie met ons saamgegaan het nie, sal ons hulle nie van die buit wat ons afgeneem het, gee nie; maar hulle kan elkeen sy vrou en sy kinders saamneem en weggaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:22 in konteks