Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Dawid met sy manne die derde dag by Siklag aankom, het die Amalekiete ’n inval gedoen in die Suidland en in Siklag, en hulle het Siklag verslaan en dit met vuur verbrand.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:1 in konteks