Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Eli vir Samuel gesê: Gaan lê, en as Hy jou roep, moet jy antwoord: Spreek, Here, want u kneg hoor. Toe het Samuel geloop en op sy plek gaan lê.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:9 in konteks