Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die Here Samuel weer geroep, en Samuel het opgestaan en na Eli gegaan en gesê: Hier is ek, want u het my geroep. Maar hy antwoord: Ek het nie geroep nie, my seun, gaan slaap maar weer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:6 in konteks