Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Saul hom onkenbaar gemaak en ander klere aangetrek en weggegaan, hy en twee manne saam met hom. En toe hulle in die nag by die vrou aankom, sê hy: Voorspel tog vir my deur die gees van ’n afgestorwene en laat vir my opkom die een wat ek jou sal noem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:8 in konteks