Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het geweier en gesê: Ek wil nie eet nie. Maar toe sy dienaars en die vrou ook by hom aandring, het hy na hulle geluister en opgestaan van die grond af en op die bed gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:23 in konteks