Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe die Filistyne in dié dae hulle leër versamel vir oorlog om teen Israel te veg, sê Agis vir Dawid: Jy moet goed verstaan dat jy met my saam in die leër moet uittrek, jy en jou manne.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:1 in konteks