Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het vir Agis gesê: As ek dan guns in u oë gevind het, laat hulle my tog ’n plek gee in een van die plattelandse stede, dat ek daar kan woon; waarom tog sou u dienaar in die koninklike stad by u woon?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:5 in konteks