Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat my bloed dan nou nie op die aarde val ver van die aangesig van die Here nie, want die koning van Israel het uitgetrek om een enkele vlooi te soek, soos ’n man ’n patrys op die berge agtervolg.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:20 in konteks