Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid vra vir Abner: Jy is tog ’n man, en wie is soos jy in Israel? Waarom het jy dan nie by jou heer die koning wag gehou nie? Want een uit die volk het ingekom om die koning, jou heer, om te bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:15 in konteks