Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My heer moet hom tog nie steur aan daardie deugniet van ’n man, aan Nabal nie; want soos sy naam is, so is hy; sy naam beteken dwaas, en dwaasheid is by hom. Maar wat my betref, u dienares het my heer se jongmanne wat u gestuur het, nie gesien nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:25 in konteks