Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Dawid aan sy manne: Gord julle elkeen sy swaard aan! Hulle gord toe elkeen sy swaard aan — Dawid het ook sy swaard aangegord — en hulle trek agter Dawid op, omtrent vierhonderd man, terwyl tweehonderd by die pakgoed bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:13 in konteks