Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, my vader, ja, kyk die slip van u mantel in my hand! Want toe ek die slip van u mantel afgesny het, het ek u nie gedood nie. Erken en sien dat daar by my geen kwaad of oortreding is en ek nie teen u gesondig het nie, alhoewel u op my lewe loer om dit weg te neem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:12 in konteks