Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sal die burgers van Kehíla my in sy hand uitlewer? Sal Saul afkom soos u kneg verneem het? Here, God van Israel, gee u kneg dit tog te kenne! Toe antwoord die Here: Hy sal afkom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:11 in konteks