Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: Jy mag nie in die bergvesting bly nie; trek weg en gaan die land Juda in. En Dawid het weggetrek en in die bos Héret gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:5 in konteks