Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning sê aan die hardlopers wat by hom staan: Tree nader en maak die priesters van die Here dood, omdat hulle hand ook met Dawid saam is en omdat hulle geweet het dat hy vlug en dit nie aan my geopenbaar het nie. Maar die dienaars van die koning wou hulle hand nie uitsteek om op die priesters van die Here aan te val nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:17 in konteks