Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die priester: Die swaard van Góliat, die Filistyn, wat u in die dal van die terpentynboom verslaan het, hier is dit in ’n mantel toegedraai, agter die skouerkleed; as u dit vir u wil neem, neem dit, want behalwe dit is hier geen ander nie. Toe sê Dawid: Daar is nie nog so een nie, gee dit aan my.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:9 in konteks