Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die dienaars van Agis het hom gevra: Is dit nie Dawid, die koning van die land nie? Het hulle nie vir hom in die koordanse gesing nie en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:11 in konteks