Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bewys dan guns aan jou dienaar, want jy het jou dienaar met jou saam in ’n verbond van die Here gebring. Maar as daar by my ’n misdaad is, maak jy my dan self dood — waarom tog sou jy my na jou vader bring?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:8 in konteks