Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl die dienaar huis toe gaan, staan Dawid op van die suidekant en val met sy aangesig op die aarde en buig drie maal; daarna het hulle mekaar gesoen en saam geween, totdat Dawid hardop gesnik het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:41 in konteks