Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jónatan roep die dienaar agterna: Maak gou, hardloop, moenie bly staan nie. En die dienaar van Jónatan het die pyl opgetel en by sy heer gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:38 in konteks