Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy rig die geringe op uit die stof, uit die ashoop verhef Hy die behoeftige, om hulle te laat sit by die vorste en hulle ’n erestoel te laat beërwe. Want aan die Here behoort die pilare van die aarde, en Hy het die wêreld daarop gevestig.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:8 in konteks