Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal vir My ’n getroue priester verwek wat sal handel soos dit in my hart en in my siel is, en Ek sal vir hom ’n bestendige huis bou, sodat hy al die dae voor die aangesig van my gesalfde kan wandel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:35 in konteks