Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Selfs voordat hulle die vet aan die brand steek, kom die dienaar van die priester en sê aan die man wat offer: Gee vleis om vir die priester te braai, want hy sal nie gekookte nie, maar net rou vleis van jou neem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:15 in konteks