Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop gaan hy daarheen, na Najot by Rama; en die Gees van God het ook oor hom gekom, sodat hy aldeur geloop en profeteer het totdat hy in Najot by Rama aangekom het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:23 in konteks