Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe probeer Saul om Dawid met die spies teen die muur vas te steek, maar hy het vir Saul gekoes, sodat hy die spies teen die muur vasgooi. En Dawid het gevlug en daardie nag vrygekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:10 in konteks