Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vandag sal die Here jou in my hand oorlewer, dat ek jou kan verslaan en jou hoof van jou wegneem, en die lyke van die leër van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde kan gee, sodat die hele aarde kan weet dat Israel ’n God het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:46 in konteks