Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop neem hy sy staf in sy hand en soek vir hom uit die spruit vyf gladde klippe uit en steek dit in sy herderstas wat hy gehad het, naamlik in die slingersak; en met sy slinger in sy hand het hy nader gekom na die Filistyn.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:40 in konteks