Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die drie oudste seuns van Ísai het Saul al in die oorlog gevolg; en die name van sy drie seuns wat in die oorlog gegaan het, was: Elíab, die oudste, en sy tweede, Abinádab, en die derde, Samma.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:13 in konteks