Daarop sê Saul aan sy dienaars: Kyk tog vir my uit na ’n man wat goed kan speel, en bring hom na my.