Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Samuel aan Ísai gevra: Is dit al die seuns? En hy sê: Die kleinste is nog oor, en kyk, hy pas skape op. Toe sê Samuel aan Ísai: Stuur en laat hom haal, want ons mag nie om die tafel gaan sit voordat hy hier kom nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:11 in konteks