Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sê Saul vir die Keniete: Gaan weg, verwyder julle, trek af onder die Amalekiete uit, dat ek julle nie met hulle saam wegruim nie; want julle het guns bewys aan al die kinders van Israel by hulle optog uit Egipte. Toe het die Keniete hulle verwyder onder die Amalekiete uit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:6 in konteks