Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:22 in konteks