Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Samuel vir Saul: Hou op, dat ek jou kan meedeel wat die Here vannag met my gespreek het. En hy antwoord hom: Spreek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:16 in konteks