Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê hy aan die hele Israel: Julle moet eenkant staan, en ek en my seun Jónatan sal eenkant staan. En die manskappe antwoord Saul: Doen wat goed is in u oë.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:40 in konteks