Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou was daar tussen die passe waar Jónatan wou deurgaan na die wagpos van die Filistyne, ’n spits rots oorkant en ’n spits rots duskant, en die naam van die een was Boses en die naam van die ander Sene.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:4 in konteks