Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe al die manne van Israel wat op die gebergte van Efraim weggekruip het, hoor dat die Filistyne vlug, het dié hulle ook in die geveg agternagesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:22 in konteks