Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jónatan het die wagpos van die Filistyne verslaan wat in Geba was, en die Filistyne het dit gehoor. Daarop het Saul op die ramshoring laat blaas in die hele land om te sê: Laat die Hebreërs dit hoor!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:3 in konteks