Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het dit gekom dat daar in oorlogstyd geen swaard of spies te vinde was in die hand van al die manskappe wat by Saul en Jónatan was nie; maar by Saul en sy seun Jónatan was dit wel te vinde.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:22 in konteks