Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna sal jy kom by Gíbea van God waar die wagposte van die Filistyne is; en net soos jy daar die stad inkom, sal jy ’n groep profete ontmoet wat van die hoogte afkom, en voor hulle uit harpe en tamboeryne en fluite en siters, terwyl hulle self profeteer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:5 in konteks