Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en toe hy die stam van Benjamin volgens sy geslagte laat nader kom het, is die geslag van Matri aangewys; verder is Saul, die seun van Kis, aangewys. En hulle het hom gesoek, maar hy was nie te vinde nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:21 in konteks