Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe elkeen wat hom van gister en eergister af geken het, sien dat hy saam met die profete profeteer, het die mense die een aan die ander gesê: Wat het tog gebeur met die seun van Kis? Is Saul ook onder die profete?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:11 in konteks