Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dié man het van jaar tot jaar opgegaan uit sy stad om te aanbid en aan die Here van die leërskare te offer in Silo, waar die twee seuns van Eli, Hofni en Pínehas, priesters van die Here was.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:3 in konteks