Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle die môre vroeg klaargemaak en voor die aangesig van die Here aanbid en teruggegaan en by hulle huis in Rama gekom; en Élkana het sy vrou Hanna beken, en die Here het aan haar gedink.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:19 in konteks