Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAR was ’n sekere man uit Ramatáim, ’n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was Élkana, die seun van Jeróham, die seun van Elíhu, die seun van Tohu, die seun van Suf, ’n Efratiet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:1 in konteks