Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:12-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. En die seuns van Elpáäl was: Eber en Míseam en Semed; hy het Ono en Lod met sy onderhorige plekke gebou;

13. en Bería en Sema; hulle was hoofde van families van die inwoners van Ájalon; hulle het die inwoners van Gat verjaag;

14. en Agjo, Sasak en Jéremot

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8