Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Bela was: Esbon en Ussi en Ússiël en Jérimot en Iri, vyf hoofde van families, dapper helde; en hulle geslagsregister het getel: twee-en-twintigduisend-vier-en-dertig.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:7 in konteks