Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle almal, seuns van Jedíael, volgens die hoofde van die families, dapper helde, was sewentienduisend-tweehonderd wat in die oorlog op kommando moes uittrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:11 in konteks