Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:11-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;

12. en Ahítub van Sadok; en Sadok van Sallum;

13. en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;

14. en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;

15. en Jósadak het saamgegaan toe die Here Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadnésar in ballingskap weggevoer het.

16. Die seuns van Levi was: Gersom, Kehat en Merári.

17. En dit is die name van die seuns van Gersom: Libni en Símeï.

18. En die seuns van Kehat was: Amram en Jishar en Hebron en Ússiël.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6