Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die seuns van die halwe stam van Manasse het in die land gewoon van Basan af tot by Baäl-Hermon en Senir en die berg Hermon; hulle was baie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:23 in konteks